Melissa Benoist

Melissa Benoist
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Melissa Marie Benoist
Geboorte 4 Oktober 1988 (1988-10-04)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 2008–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Melissa Benoist (gebore 4 Oktober 1988) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Whiplash (2014), Danny Collins (2015), en Patriots Day (2016), en in die televisiereeks Supergirl (2015).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy